Petropawlofsk-Kamtsjatski

Petropawlofsk-Kamtsjatski

Петропавловск-Камчатский
Stad
Die Korjakski-vulkaan troon bo die stad uit.
Die Korjakski-vulkaan troon bo die stad uit.
Vlag van Petropawlofsk-Kamtsjatski
Vlag
Wapen van Petropawlofsk-Kamtsjatski
Wapen
Petropawlofsk-Kamtsjatski is in Kamtsjatka-krai
Petropawlofsk-Kamtsjatski
Petropawlofsk-Kamtsjatski
Ligging van Petropawlofsk-Kamtsjatski in
Kamtsjatka-krai
Koördinate: 53°01′N 158°39′O / 53.017°N 158.650°O / 53.017; 158.650
LandVlag van Rusland Rusland
DeelgebiedKamtsjatka-krai
Stigting1740
Regering
 • TipeStadsdoema
 • BurgemeesterKonstantin Slisjtsjenko
Bevolking
 • Totaal179 807[1]
 • Digtheid496,5/km2 (1 286/vk. myl)
TydsoneUTC+12:00
Webwerfhttp://pkgo.ru/
Petropawlofsk-Kamtsjatski in die nag

Petropawlofsk-Kamtsjatski (Russies: Петропа́вловск-Камча́тский; in die Russiese omgangstaal van sy bewoners meestal kortweg PK of Petropawlofsk genoem) is die administratiewe, wetenskap- en kultuurhoofstad van Kamtsjatka-krai in Rusland. Belangrike instellings, wat in Petropawlofsk gesetel is, sluit wetenskaplike institute vir oseaannavorsing, kommersiële vissery en geologie in. Die belangrikste industriële sektor is skeepsbou. 'n Grondstasie van die Russiese SDCM-satellietstelsel is eweneens in die stad geleë.

Die bevolking is op 1 Junie 2019 op 179 807 beraam.

  1. "pkgo.ru: О городе. Besoek op 29 Maart 2020". Geargiveer vanaf die oorspronklike op 22 Mei 2017. Besoek op 25 Februarie 2012.

© MMXXIII Rich X Search. We shall prevail. All rights reserved. Rich X Search